Flip Buys skryf in sy boek: Die pad na selfbestuur (2019), oor hoe dit aan die anderkant van mislukte staatsbestuur lyk. Luister hier na die voorlesing van die INLEIDING uit hierdie boek.
Category: Opnames/uitsendings
Nasionale dialoog: net ’n kletskongres? – Litnet
Kan ’n nasionale dialoog tot praktiese oplossings lei?
Freek Robinson gesels met Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging.
Luister gerus hier na die onderhoud Nasionale dialoog: net ’n kletskongres? – LitNet
Flip Buys praat oor vrystede tydens Orania se stadskonferensie.
(Bron: YouTube/Orania Beweging)
Skep moed dit gaan goed
(Hierdie video is ‘n opname van ‘n toespraak wat Flip Buys in 2022 tydens ‘n personeelvergadering van die Solidariteit Beweging gelewer het.)
(Bron: YouTube/Solidariteit Beweging)
120 Jaar Feesviering – Solidariteit Beweging
(Hierdie video is opgeneem ter herdenking van die Solidariteit Beweging se 120-jarige Feesviering)
(Bron: YouTube/Solidariteit Beweging)
Flip Buys gesels met Podlitiek
(Hierdie video is van ‘n aanlynonderhoud wat Flip Buys in Junie 2022 met die podsening Podlitiek gevoer het)
(Bron: YouTube/Podlitiek)
Paneelgesprek met Flip Buys en Frans Rautenbach- In Gesprek
(In hierdie video word ‘n paneelgesprek van Kyknet vertoon, dit is op 8 Augustus 2022 uitgesaai)
(Bron: YouTube/Kyknet Argief)
Flip Buys vertel vir E-Nuus oor ANC
(Hierdie video is op 8 Mei 2012 op Solidariteit se YouTube kanaal geplaas)
(Bron: YouTube/Solidariteit)
Flip Buys praat met Moneyweb
(Hierdie video is op 12 Februarie 2012 op Moneyweb se YouTube kanaal geplaas)
(Bron: YouTube/Moneyweb)
Die Beweging se selfbestuurplan
(Hierdie video is op 7 Desember 2021 op AfriForum se YouTube-kanaal geplaas)
(Bron: YouTube/AfriForum)