
Akademia: ʼn Fakkeldraer vir die Afrikaanse universiteitswese
Suksesvolle en veerkragtige taal- en kultuurgemeenskappe word gekenmerk deur gesonde, stabiele en florerende onderwys en beroepsopleiding. Wat die Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe betref, dra Akademia