
‘Best of Pretoria’ – Solidariteit Beweging trots op uitnemende instellings
Vier van die Solidariteit Beweging se instellings het uitgeblink in die jaarlikse “Best of Pretoria”-toekennings waar die publiek die wenners in verskeie kategorieë aanwys. Akademia