Hoofstuk 15 – Die Jode se vierpuntplan vir voortbestaan (Flip Buys)
“Volgende jaar in Jerusalem.” – Eeueoue lied, gesing deur die Joodse diaspora tydens Pasga
Voorgelees deur Martin Jansen
Hoofstuk 15 – Die Jode se vierpuntplan vir voortbestaan (Flip Buys)
“Volgende jaar in Jerusalem.” – Eeueoue lied, gesing deur die Joodse diaspora tydens Pasga
Voorgelees deur Martin Jansen
Hoofstuk 12 – Switserland en die “F”-woord (Flip Buys)
“Die Switserse kantonstelsel met sy maksimum plaaslike outonomie is die beste stelsel vir lande met multikulturele bevolkings.” – Anton Rupert, Suid-Afrikaanse sakeman
Voorlesing deur Martin Jansen
Hoofstuk 8 – Die ANC-regering voel al hoe meer soos ‘n besettingsmag (Flip Buys)
“Die tirannie van die meerderheid is ‘n inherente swakheid van meerderheidsheerskappy waarin die meerderheid van kiesers hul eie belange bo, en ten koste van, die van die minderheid kan en sal plaas. Dit lei tot ‘n onderdrukking van minderheidsgroepe wat met ‘n tiran of ‘n alleenheerser vergelyk kan word.” – John Stuart Mill, Britse filosoof en politieke ekonoom.
Voorlesing deur Martin Jansen
Hoofstuk 7 – 1994 is verby (Flip Buys)
“Die gaping tussen wat wit mense van die nuwe Suid-Afrika verwag het en wat in die praktyk gebeur het, het net te groot geword.” – Bertus de Villiers, regskenner.
(voorlesing deur Martin Jansen)
Hoofstuk 5 – Die Grieke, Romeine en Afrikaners (Flip Buys)
“Beskawings hoef nie uit te sterf nie, want dis nie organismes nie. Beskawings is ‘n produk van wilskrag. Dis ‘n beweging, nie ‘n toestand of ‘n hawe nie. Ons is mense met die vryheid van keuse. Ons kan nie ons verantwoordelikheid afskuif op die skouers van God of die natuur nie. Ons moet dit self opneem, dis ons verantwoordelikheid.” – Arnold Toynbee, Britse historikus.
(voorlesing deur Martin Jansen)
Hoofstuk 3 – Die rivier waarin die geskiedenis vloei (Flip Buys)
“Die migrasie van mense is die migrasie van kulture, van godsdienste en van mag. Dit omvorm alles wat in die pad daarvan kom.” – Sir William Rees-Mogg, Britse joernalis.
(voorlesing deur Martin Jansen)
Hoofstuk 2 – Die verlede leer ons daar is altyd ‘n toekoms
“Elke beskawing beskou homself as die middelpunt van die wêreld en skryf sy geskiedenis as die sentrale drama van die mensdom.” – Samuel Huntington, Amerikaanse politieke wetenskaplike
Luister hier na Hoofstuk 2 van Flip Buys se boek.
Hoofstuk 1: Wie is ons?
“Jode het nie definisies nodig nie. Ons bestaan al 3 000 jaar sonder een. Elkeen weet of hy ‘n Jood is of nie.”
-David Ben-Gurion, voormalige Israelse eerste minister
Flip Buys skryf in sy boek: Die pad na selfbestuur (2019), oor hoe dit aan die anderkant van mislukte staatsbestuur lyk. Luister hier na die voorlesing van die INLEIDING uit hierdie boek.

Kan ’n nasionale dialoog tot praktiese oplossings lei?
Freek Robinson gesels met Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging.
Luister gerus hier na die onderhoud Nasionale dialoog: net ’n kletskongres? – LitNet