DIE PAD NA SELFBESTUUR – Hoofstuk 20

Hoofstuk 20 – Groeiende selfbestuur as alternatief vir staatsbestuur en selfbeskikking (Flip Buys)

“Min mense begeer vryheid. Die meeste wil net regverdige heersers hê.” – Sallustius, eerste-eeuse Romeinse historikus en politikus.

Voorgelees deur Martin Jansen

Audio Player

DIE PAD NA SELFBESTUUR – Hoofstuk 17

Hoofstuk 17 – Konsentrasie in ankerdorpe en kulturele kantons (Flip Buys)

“Die lot van rasse, nasies en beskawings kan daarvan afhang van of hulle op die regte plek op die regte tyd is, of in die verkeerde plek op die verkeerde tyd.” – Uit “Wealth, poverty and politics,” deur Thomas Sowell.

Voorgelees deur Martin Jansen

Audio Player

DIE PAD NA SELFBESTUUR – Hoofstuk 16

Hoofstuk 16 – Ons geslag se taak (Flip Buys)

“Ek glo en verklaar dat mense nooit enigiets hoër moet ag as die waardigheid en vryheid van hul bestaan nie; dit moet met die laaste druppel van hul bloed verdedig word; hulle het geen taak meer heilig nie en kan geen hoër wet gehoorsaam nie; en die vernedering van ‘n lafhartige onderdanigheid kan nooit uitgewis word nie; die gif van onderdanigheid in die bloedstroom van mense sal oorgedra word aan sy kinders; en dit sal die krag van komende generasies verlam en ondermyn; nasionale eer kan slegs een keer verloor word.” – Uit “War, politics and power” deur Karl von Clausewitz

Voorgelees deur Martin Jansen

Audio Player

DIE PAD NA SELFBESTUUR – Hoofstuk 15

Hoofstuk 15 – Die Jode se vierpuntplan vir voortbestaan (Flip Buys)

“Volgende jaar in Jerusalem.” – Eeueoue lied, gesing deur die Joodse diaspora tydens Pasga

Voorgelees deur Martin Jansen

Audio Player

DIE PAD NA SELFBESTUUR – Hoofstuk 12

Hoofstuk 12 – Switserland en die “F”-woord (Flip Buys)

“Die Switserse kantonstelsel met sy maksimum plaaslike outonomie is die beste stelsel vir lande met multikulturele bevolkings.” – Anton Rupert, Suid-Afrikaanse sakeman

Voorlesing deur Martin Jansen

Audio Player

DIE PAD NA SELFBESTUUR – Hoofstuk 8

Hoofstuk 8 – Die ANC-regering voel al hoe meer soos ‘n besettingsmag (Flip Buys)

“Die tirannie van die meerderheid is ‘n inherente swakheid van meerderheidsheerskappy waarin die meerderheid van kiesers hul eie belange bo, en ten koste van, die van die minderheid kan en sal plaas. Dit lei tot ‘n onderdrukking van minderheidsgroepe wat met ‘n tiran of ‘n alleenheerser vergelyk kan word.” – John Stuart Mill, Britse filosoof en politieke ekonoom.

Voorlesing deur Martin Jansen

Audio Player

DIE PAD NA SELFBESTUUR – Hoofstuk 7

Hoofstuk 7 – 1994 is verby (Flip Buys)

“Die gaping tussen wat wit mense van die nuwe Suid-Afrika verwag het en wat in die praktyk gebeur het, het net te groot geword.” – Bertus de Villiers, regskenner.

Audio Player

(voorlesing deur Martin Jansen)

DIE PAD NA SELFBESTUUR – Hoofstuk 5

Hoofstuk 5 – Die Grieke, Romeine en Afrikaners (Flip Buys)

“Beskawings hoef nie uit te sterf nie, want dis nie organismes nie. Beskawings is ‘n produk van wilskrag. Dis ‘n beweging, nie ‘n toestand of ‘n hawe nie. Ons is mense met die vryheid van keuse. Ons kan nie ons verantwoordelikheid afskuif op die skouers van God of die natuur nie. Ons moet dit self opneem, dis ons verantwoordelikheid.” – Arnold Toynbee, Britse historikus.

Audio Player

(voorlesing deur Martin Jansen)

 

DIE PAD NA SELFBESTUUR – Hoofstuk 3

Hoofstuk 3 – Die rivier waarin die geskiedenis vloei (Flip Buys)

“Die migrasie van mense is die migrasie van kulture, van godsdienste en van mag. Dit omvorm alles wat in die pad daarvan kom.” – Sir William Rees-Mogg, Britse joernalis.

(voorlesing deur Martin Jansen)

Audio Player

DIE PAD NA SELFBESTUUR – Hoofstuk 2

Hoofstuk 2 – Die verlede leer ons daar is altyd ‘n toekoms

“Elke beskawing beskou homself as die middelpunt van die wêreld en skryf sy geskiedenis as die sentrale drama van die mensdom.” – Samuel Huntington, Amerikaanse politieke wetenskaplike

Luister hier na Hoofstuk 2 van Flip Buys se boek.

Audio Player