Wêreldwys met Jaco Kleynhans

Wêreldwys met Jaco Kleynhans – Episode 4

Tendense in Europese beleid kan wêreldwyd gevolge hê. Daarom word hierdie week se hele program aan ʼn ontleding van die Europese verkiesing gewy, in gesprek met CW Burgers en Álvaro Peñas.  

Deel