[LUISTER] na Hannes Noeth Uitvoerende Direkteur van Solidariteit Helpende Hand se onderhoud met Pretoria FM oor die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se onlangse besluit om toelaes vir welsynsorganisasies in Suid-Afrika te verminder.
Solidariteit Helpende Hand werk onafhanklik van die staat, maar ons weet dat die staat het ʼn bepaalde verantwoordelikheid en plig teenoor NRO’s wat die rol van die staat vervul.
Ondersteun Solidariteit Helpende Hand se Hier is my hand veldtog. Besoek gerus https://helpendehand.co.za/donasie/