Ernst Roets gesels met Dirk Hermann

KYK | ‘n Historiese optog: Ernst Roets gesels met Dirk Hermann

Ernst Roets gesels gesels met Dirk Hermann oor die Bela-wet, die gesprekke wat tans aan die gang is met die regering en die historiese protesaksie die 5de November.
 
Registreer jou plek vir die protesaksie hier: www.belaprotes.co.za
 
Deel gerus met jou vriende en familie.

Deel