Category: Tema
‘n Parkie van hoop
Boer in jou agterplaas
Solidariteit Helpende Hand het op 15 Oktober (op Nasionale Tuindag) ‘n inisiatief van stapel gestuur wat nie net armoede wil bestry nie, maar ook ‘n pad na selfonderhoudendheid aanwys.
Onthou vir oom Paul – hy was ‘n rots
Krugerdagvieringe bring meer as 25 instansies byeen
‘Ons behoort’ sê Ons Plek-kinders met eie vlag, skoollied
Erkenning word ’n instelling
Hiers my hand – Die Boodskapper
Solidariteit Helpende Hand het lankal gesê ons kan dit nie alleen doen nie. Die uitdagings is te veel en
die laste te swaar. Gemeenskappe moet self ook help en individue moet aanmeld. Ja, ons het ’n hoofkantoor,
vriende, ondersteuners, vrywilligers, streke, takke en vennote – maar steeds kan ons dit nie alleen doen nie.
Gemeenskappe moet vorentoe tree en verantwoordelikheid neem en doen wat hulle moet doen. Anders
gaan die uitdagings van die dag ons benoud maak en die antwoorde ver en moeilik lyk.
Lees gerus Hannes Noëth se insetsel in Die Boodskapper – Amptelike blad van die Afrikaanse Protestantse Kerk (Jul/Aug 2023) op bladsy 24.
Twyfelhoekie – “Gee my tog krag”
Lees gerus Hannes Noëth se rubriek oor “krag”2023-27-13Julie
Twyfelhoekie – Almal loop ekstra myl nie ewe ver
Lees gerus Hannes Noëth se Twyfelhoekie – Almal loop ekstra myl nie ewe verTwyfelhoekie 6 Julie