Ernst Roets gesels gesels met Dirk Hermann oor die Bela-wet, die gesprekke wat tans aan die gang is met die regering en die historiese protesaksie die 5de November.
Registreer jou plek vir die protesaksie hier: www.belaprotes.co.za
Deel gerus met jou vriende en familie.