Een ding wat byna elke ouer, veral die tyd van die jaar in gemeen het, is die knouende aankope van skoolklere en skryfbehoeftes. Hannes Noëth, uitvoerende hoof van Solidariteit Helpende Hand sê hoewel die skooltassieprojek Helpende Hand se duurste projek is, is dit sy belangrikste.
Category: Onderrig/opleiding
“Toenemende korrupsie steel ons studente se toekoms”
Nzimande kap terug na “kwaadwillige Outa-verslag”
Kwaadwillig en vals.
So beskryf minister Blade Nzimande die drukgroep Outa se verdoemende ondersoekverslag rakende bewegings van korrupsie by NSFAS.