Die Klein-Karoo, ‘n streek vol stories en pragtige sandsteenkerke, katedrale en sinagoges, bied ‘n unieke geleentheid vir diegene wat hul siel wil voed en terselfdertyd ‘n verskil in die lewens van kinders wil maak. Lees gerus meer byย https://maroelamedia.co.za/goeiegoed/goeie-nuus/kom-stap-camino-van-sandsteenkerke-en-help-kinders-voed/
Category: Gemeenskap
GELUK aan die #matrieks2023
Helpende Hand se droom vir 2024: Waardes wat werk
Studietrust belรช 15 jaar lank in Afrikaanse studente se drome
‘n Parkie van hoop
Krugerdagvieringe bring meer as 25 instansies byeen
‘Ons behoort’ sรช Ons Plek-kinders met eie vlag, skoollied
Hiers my hand – Die Boodskapper
Solidariteit Helpende Hand het lankal gesรช ons kan dit nie alleen doen nie. Die uitdagings is te veel en
die laste te swaar. Gemeenskappe moet self ook help en individue moet aanmeld. Ja, ons het โn hoofkantoor,
vriende, ondersteuners, vrywilligers, streke, takke en vennote โ maar steeds kan ons dit nie alleen doen nie.
Gemeenskappe moet vorentoe tree en verantwoordelikheid neem en doen wat hulle moet doen. Anders
gaan die uitdagings van die dag ons benoud maak en die antwoorde ver en moeilik lyk.
Lees gerus Hannes Noรซth se insetsel in Die Boodskapper – Amptelike blad van die Afrikaanse Protestantse Kerk (Jul/Aug 2023) op bladsy 24.
‘n Geesvervulde kerk is ‘n barmhartige kerk – Die Boodskapper
Een van die moeilikste vrae waarmee โn gemeente voortdurend gekonfronteer word, is wat die taak en plek
van die kerk in die nood van hierdie wรชreld is. โn Mens voel magteloos teen die omvang van die nood. Die
antwoorde is min en die uitdagings blyk te groot te wees. Tog, die kerk is Geesvervuld, daarom mag die bruid
van Christus nie terugdeins van haar roeping nie.
Lees gerus Hannes Noรซth se insetsel in Die Boodskapper – Amptelike blad van die Afrikaanse Protestantse Kerk (Mei 2023) op bladsy 26.