Die Klein-Karoo, ‘n streek vol stories en pragtige sandsteenkerke, katedrale en sinagoges, bied ‘n unieke geleentheid vir diegene wat hul siel wil voed en terselfdertyd ‘n verskil in die lewens van kinders wil maak. Lees gerus meer by https://maroelamedia.co.za/goeiegoed/goeie-nuus/kom-stap-camino-van-sandsteenkerke-en-help-kinders-voed/
Category: Hannes
Geseënde Paasfees
Kerke-ontbyt saam met Helpende Hand
Kerke-ontbyt saam met Helpende Hand: Waar die geestelike en liggaamlike behoeftes in die gemeenskap Jesus se liefde ervaar
GELUK aan die #matrieks2023
Skooltassieprojek duurste, maar belangrikste om in te belê
Een ding wat byna elke ouer, veral die tyd van die jaar in gemeen het, is die knouende aankope van skoolklere en skryfbehoeftes. Hannes Noëth, uitvoerende hoof van Solidariteit Helpende Hand sê hoewel die skooltassieprojek Helpende Hand se duurste projek is, is dit sy belangrikste.
“Toenemende korrupsie steel ons studente se toekoms”
Nzimande kap terug na “kwaadwillige Outa-verslag”
Kwaadwillig en vals.
So beskryf minister Blade Nzimande die drukgroep Outa se verdoemende ondersoekverslag rakende bewegings van korrupsie by NSFAS.